2018
Ons het by Doxa Deo Moot ontmoet in 2018. Wat begin het as ‘n “net kerk toe gaan” … Min het ons geweet wat voorlê.
05- 03 -2022
Verlief is ‘n understatement as dit kom by ons. Januarie 2022 toe gaan drink ons “net ‘n koffie”, later toe word dit 2 koffies, en toe die 3de keer was net ‘n verskoning om mekaar te sien. 5 Maart 2022 toe word ons Facebook official!
28 - 12 - 2022
28 Desember 2022 was ‘n groot dag vol blydskap en genot. Want toe word die groot vraag UITEINDELIK gevra.
RSVP ASSEBLIEF HIER
Vrydag, Februarie 16, 2024
16:00 – 16:45. (Arriveer tyd is 15h30)
721 Klippan Street, Montana
Pretoria, 0151
Copyright 2022 | Powered by Exodise Consulting